Wat is die Maliewales Tydskrif?Dit is ons Malieveld Streek se eie tydskrif.
Dit is gemik op die induvidu. Hier lees ons oor die dames in ons streek se doen en late, ons word geinspireer. Vlu Malieveld is propvol talentvolle knap vroue. |